Thought of the Week | DIE LATERALE STEUNVEREISTE: ‘n ONLANGSE OORWINNING
Die boubedrywighede van u buurman, wat ingevolge goedgekeurde planne uitgevoer word, veroorsaak skade aan u eiendom en huis. Het grondeienaars ‘n wetlike plig om laterale ondersteuning in beboude stedelike gebiede te verleen? Moet nalatigheid bewys word?Ons reg het al vir