Newsflash | 2021 BEGROTINGSNUUS
Vroeër vanmiddag het die Minister van Finansies, mnr Tito Mboweni, die begroting van die Nasionale Tesourie vir 2021/2022 gelewer. Die volgende wysigings is opmerklik: Kapitaalwinsbelasting effektiewe koerse bly onveranderd: Individue en spesiale trusts – 18%; Maatskappye – 22,4%; en Ander