Thought of the Week | BEKOSTIGBARE EGSKEIDING

As u en u eggenoot reeds ooreenstem oor die voorwaardes van u egskeiding, hoef die finalisering daarvan nie die bank te breek nie. STBB het ‘n aanlyn-egskeidingsplatform geskep wat voorsiening maak vir hierdie situasie. Die platform maak dit moontlik vir kliënte om uit die gemak van hul eie tuiste ‘n vraelys in te vul wat die voorwaardes van die egskeiding uiteensit en wat verseker dat die egskeiding teen ‘n vaste en allesomvattende fooi afgehandel kan word.

Om van ons aanlyn-egskeidingsdiens gebruik te kan maak, vereis ons dat u en /of u eggenoot in die Wes-Kaap moet woon en dat dit ‘n vriendskaplike egskeiding moet wees (waarvan die bepalings en voorwaardes reeds bespreek is). U kan hier meer lees oor die platform.

Kontak ons gerus op info@stbb.co.za vir raad met u egskeiding of vir hulp om van die platform gebruik te maak.

For the best legal advice and personalised service, let's talk
Subscribe to our monthly newsletters, subscribe